Makataanwaatlemoen seevier in eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe
SA Preserveerproduk van die Jaar: Compagniesdrift se Makataan Chunks is as die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerproduk van die Jaar aangewys, uit 456 inskrywings van 66 vervaardigers in die 2025 Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe,